Gå direkte til innholdet
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek
Spar

Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? <br><br>BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier <br>Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so ’n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in ’n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is ’n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.</p>
ISBN
9780799393613
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.2.2019
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin