Gå direkte til innholdet
Bokke se kombuis
Bokke se kombuis
Spar

Bokke se kombuis

Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. <br>Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul.<br>Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisie­kameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee ’n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel.<br>Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie – dit is ’n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.</p>
Undertittel
Vier die liefde vir kos, familie en rugby
Redaktør
Duane Heath
Fotograf
Warren Heath
ISBN
9781431700417
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
27.7.2011
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin