Gå direkte til innholdet
Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman
Spar

Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman

Louis Jansen van Vuuren se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in 'n samelewing met 'n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes. Uiteindelik gee di Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom 'n nuwe waardering vir sy tuisland.
Undertittel
Avonture van 'n Afrikaanse Fransman
ISBN
9780624096177
Språk
Afrikaans
Vekt
304 gram
Utgivelsesdato
22.2.2026
Forlag
Tafelberg
Antall sider
258