Gå direkte til innholdet
Bethel se berg
Bethel se berg
Spar

Bethel se berg

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Dis die onstuimige tagtigerjare.<br>Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ? Kombi. Hulle leef ? nomadiese bestaan en bly net vir ? kort ruk in een dorp voor hulle na ? volgende beweeg.<br>Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ? regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ? pa saam met hulle is nie.<br>Al wat Bethel graag wil hê is ? plek waar sy haarself kan wees …</p>
ISBN
9780639601304
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin