Gå direkte til innholdet
Benru se boomskok: Die geheim van sy spesiale magte
Benru se boomskok: Die geheim van sy spesiale magte
Spar

Benru se boomskok: Die geheim van sy spesiale magte

Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer

Benru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie ’n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan.
Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie sê dat hulle dood is. Maar Benru is nie so seker nie ... Deesdae is baie dinge vir Benru vreemd.

Het Wayne regtig deur ’n boom in Ouma se agterplaas geklim en DEUR TYD GEREIS?

Wie is die eienaardige mense wat aan die deur klop?

Het Benru magte waarvan hy nie weet nie?
Benru is in vir ’n wegholrit van ’n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!

ISBN
9780637005579
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
9.8.2024
Tilgjengelige elektroniske format
• Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
• E-bokleser i mobil/nettbrett
• Lesebrett
• Datamaskin