Gå direkte til innholdet
Belle, met die hart vol blomme
Belle, met die hart vol blomme
Spar

Belle, met die hart vol blomme

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Izabel Blomerus, oftewel Belle, eienares van ’n blommewinkel in Potchefstroom, stoei nie net met die trauma van ’n dronk pa wat haar as kind verwerp het nie, maar ook met ’n eggenoot wat haar vir haar beste vriendin verlaat het. Haar romantiese hart glo egter steeds dat die liefde wel bestaan.Haar blomme en drome om eendag haar eie blommeplaas te besit, hou haar gefokus en siel bymekaar. Toe sy tydens haar eks se verlowingspartytjie ’n semi-ineenstorting beleef, kom ’n wildvreemdeling tot haar redding; een met smeulende oë en ’n diep lag wat haar wys ’n mens kán weer opstaan. Killian Potgieter stoei egter innerlik met sy eie seer wat baie ooreenstem met dié van Belle. Ongelukkig is hy ook die een wat al die snellers van haar traumatiese verlede een vir een laat afgaan en haar hartseer laat toeneem.Moet sy nie liewer iemand vermy wat negatiewe emosies in haar ontlok nie? Of is die liefde sterk genoeg om die seer te genees en nuwe drome lewe te gee?</p>
Forfatter
Rene van Zyl
ISBN
9781776359370
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.10.2023
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin