Gå direkte til innholdet
Bastian Blom en die woendende weerwolf
Bastian Blom en die woendende weerwolf
Spar

Bastian Blom en die woendende weerwolf

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.), porselein-uile, en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture! Jong lesers sal Bastian se ongewone en humoristiese avonture verslind!
Forfatter
Jaco Jacobs
Illustratør
Linki Brand
ISBN
9780799398984
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.9.2020
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin