Gå direkte til innholdet
Bakgat braai 2
Bakgat braai 2
Spar

Bakgat braai 2

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie ’n boek met ’n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir ’n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens ’n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf – braai.<br>In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy ’n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke ‘steakhouse’-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wêreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, droë vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis – en moenie vergeet van die ‘kontroversiële’ gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.<br>Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog ’n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met ’n uitsonderlike sin van homor.</p>
Forfatter
De Waal Davis
ISBN
9781431700615
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
13.11.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • PDF - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin