Gå direkte til innholdet
As Kampvuur-as eers wegwaai
Spar

As Kampvuur-as eers wegwaai

Forfatter:
pocket, 2015
Afrikaans
Hierdie is 'n boek vir mense wat hou van die verplekke - daar waar min ander mense ook spore trap. Ook hulle wat lief is vir jag en die natuur. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver plekke, sommige wat lank gelede gebeur het. Dit gaan veral ook oor mense, nee karakters, wat deur die jare die skrywer se paadjie gekruis en sy lewe vol gemaak het.
Undertittel
Nog storie om óú kampvure
Forfatter
Abel Botha
ISBN
9780620633109
Språk
Afrikaans
Vekt
222 gram
Utgivelsesdato
9.2.2015
Antall sider
160