Gå direkte til innholdet
Alles vir jou
Alles vir jou
Spar

Alles vir jou

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Die blonde reus wat Pixie se hart binne dae verower, is toe nie so ’n vreemdeling nie. En dit is juis waar die knoop lê. Toe hulle klein was, het daar ’n vete tussen sy en haar ouers ontstaan wat die twee gesinne uitmekaar gedryf het. Nie eens Pixie en die man van haar hart se liefde kan iets verander aan hierdie donker ding tussen hulle ouers nie. Daar is geen ander uitweg nie, hulle moet vergeet van ’n toekoms saam, hoe skrynend seer dit ook al is. Maar as twee mense mekaar liefhet, dryf hulle telkens terug na mekaar toe, tot in daardie kringetjie waar daar net vir twee mense plek is.</p>
ISBN
9780799359602
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.3.2013
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin