Gå direkte til innholdet
Al die meisies hou van Divan Louw
Al die meisies hou van Divan Louw
Spar

Al die meisies hou van Divan Louw

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos ’n model in ’n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit sê ook niks oor die kleur van sy oë nie – geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit sê geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie ... Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van ’n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om ’n paar probleme op te los ...
Forfatter
Tania Brink
ISBN
9780799358216
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
18.6.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin