
Absolute Geregtigheid
Namate die verhaal ontvou, word die leser se belangstelling verder geprikkel deur die ingewikkelde ondersoek na die vermiste suster van 'n karakter, mensehandel, dwelmsmokkelary, sowel as die verdagte finansi le transaksies by H&H Finansi le Dienste en moord is nie uitgesluit nie. Hugo se vasberadenheid om die waarheid te onthul en die konfrontasies wat hy in die gesig staar, hou die leser betrokke en op die punt van hul stoel.
Die spanning bereik 'n hoogtepunt wanneer Hugo Storm naby is om die waarheid agter die vervalste dokumente, onopgeloste moorde en die ontvoering te ontdek.
- Undertittel
- 'n Romantiese Spanningsroman
- Forfatter
- Dré Lee
- ISBN
- 9781991455024
- Språk
- Afrikaans
- Vekt
- 372 gram
- Utgivelsesdato
- 5.7.2024
- Forlag
- Malherbe Uitgewers
- Antall sider
- 320
