Gå direkte til innholdet
6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal
6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal
Spar

6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal

Forfatter:
Afrikaans
Les i Adobe DRM-kompatibelt e-bokleserDenne e-boka er kopibeskyttet med Adobe DRM som påvirker hvor du kan lese den. Les mer
<p>Hierdie is die verhaal van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is. Die tronktaal praat nie slegs met die leser nie; dit trek hom of haar meedoënloos agter die seldeure in en kamoefleer of versag niks nie. Hy vertel van sy eerste nag in die selle waar hy vinnig die besluit moes neem om by die 26-bende aan te sluit, om oorlewing en om nie daardie nag ’n mede-prisonier se wyfie te word nie. Verder hoor ons eerstehands van bende-bedrywighede, drank- en dwelmmisbruik in die tronk en hoe tronkbewaarders omgekoop word. En ook sy omkeer ...</p>
Forfatter
T. Rex
ISBN
9780799356793
Språk
Afrikaans
Utgivelsesdato
1.12.2012
Tilgjengelige elektroniske format
  • Epub - Adobe DRM
Les e-boka her
  • E-bokleser i mobil/nettbrett
  • Lesebrett
  • Datamaskin