Siirry suoraan sisältöön
Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag
Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag
Tallenna

Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ’n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou — en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG! Hierdie is die twaalfde boek in die baie gewilde Zackie Mostert-reeks. Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, kulkunsies doen of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom — waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, en sy hond, Frankenstein.</p>
Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799377378
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone