Siirry suoraan sisältöön
Wêreld van Wolwe 2: Tweede asem
Wêreld van Wolwe 2: Tweede asem
Tallenna

Wêreld van Wolwe 2: Tweede asem

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
“Dis weird om te weet jy is ’n weerwolf. Maar dis ook cool.” Joshua Reinders se lewe het ’n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ’n weerwolf. Maar dit bring ook ’n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in ’n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla ’n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY ’N WEERWOLF? Die antwoord lê diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan.
Alaotsikko
Wereld van Wolwe
Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780639608105
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
5.8.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone