Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Want daar's skoenlappers

5,20 €

<p>Gemma is ’n mediese dokter en Nick ’n oorlogsfotograaf. Boonop is Gemma se broer met Nick se suster getroud. Maar hierdie twee aangetroude familielede het die talent om mekaar verkeerd op te vryf want kort-kort is daar ’n uitval. Wat hierdie situasie ietwat eienaardig maak, is dat hulle nie hulle hande van mekaar kan afhou nie en gedurig in mekaar se gedagtes is. Toe Nick saam met ander oorlogsfotograwe in Libië gevange geneem word en Gemma terselfdertyd siek word in Haiti, is dit asof ’n onsigbare mag hulle na mekaar toe aantrek. Maar of hulle mekaar opnuut die hare gaan invlieg – sou hulle mekaar ooit weer sien – is ’n ander vraag.</p>

Kirjailija
Elsa Winckler
ISBN
9780799357646
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2012
Kustantaja
LAPA Publishers