Siirry suoraan sisältöön
Waag en wen
Waag en wen
Tallenna

Waag en wen

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Sy gaan alles moet waag om sy hart te wen ...
Katryn kan nie verstaan waarom almal in haar lewe mal is oor Daniël
Roux nie. Ja, hy is aantreklik, maar dis al. Sý wil meer in ’n man sien as
net sy mooi gesig, sy gespierde lyf en sy gladde mond.
Stadigaan begin sy tog besef dat Daniël anders is. Maar afgesien van die
skade wat sy aangerig het met haar aanvanklik bevooroordeelde houding
teenoor hom, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie. Sy het mos al
voorheen haar vingers verbrand. En nou beskuldig Daniël haar dat sy
met sy gevoelens speel. Daar blyk geen einde aan die spanning tussen
hulle te wees nie.
Katryn moet besluit of sy die moed het om haarself bloot te stel deur met
vertroue ’n nuwe verhouding aan te knoop.

ISBN
9780639607443
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone