Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Vyfsterman

5,20 €

<p>Janie se ontmoeting met die enigmatiese en aantreklike Darren loop amper op ’n fiasko uit. Boonop ontwikkel sy ’n “hartkwaal” wat haar teister elke keer as sy hom sien. Sy beland viervoet in die Fouché-familie se intriges wanneer Stef haar vra om sy egskeiding van Darren se suster te behartig. Durf sy instem, en watter invloed gaan dit op haar ontluikende verhouding met Darren hê? Sy wonder ook oor die foto van die vrou en kind op Darren se lessenaar. Wanneer Stef haar by die vervalsing en diefstal van vier waardevolle skilderye betrek, is dit Darren wat haar glo en onteenseglik aan haar bewys dat hy nooit weer sonder haar wil wees nie.</p>

Kirjailija
Susan Olivier
ISBN
9780799375190
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2015
Kustantaja
LAPA Publishers