Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Vuur

3,90 €

Sy is ʼn arm weeskind sonder enige lewenservaring. Hy is in beheer van ʼn internasionale sakeryk. Isabelle se eenvoudige lewe is wêrelde verwyder van Clayton Fielding se glansryke bestaan. Maar wanneer hulle saam in ʼn hysbak beland tydens ʼn kragonderbreking spat die vonke. Hy is nie die man wat die wêreld dink hy is nie. Sy is meer as wat hy ooit verwag het. Die vuur wat tussen hulle woed is onblusbaar…

Kirjailija
Marijke Greeff
ISBN
9780639606309
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2020
Kustantaja
LAPA Publishers