Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Volmaan (omnibus)

Kirjailija:
afrikaans
12,00 €

’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in: Troetelgedrog Tande Nag van die monsters Nagvlerke Voelers

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799384352
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2017
Kustantaja
LAPA Publishers