Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Voelers

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

Marnus is mal oor goggas. Krieke, spinnekoppe, slakke – hoe grilleriger, hoe beter. Elke Vrydagmiddag werk hy en Denzil in Dok Brummer se laboratorium vir ekstra sakgeld. Maar een middag gebeur daar ’n ongeluk, en kort voor lank begin vreemde dinge met Marnus gebeur. Is hy regtig besig om in ’n gogga te verander…?

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799361063
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
28.1.2002
Kustantaja
LAPA Publishers