Siirry suoraan sisältöön
Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy
Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy
Tallenna

Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Vlug van haar hart – Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wíl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy – Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. Dís hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van ’n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
ISBN
9780799396348
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2019
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone