Siirry suoraan sisältöön
Vir ewig my altyd
Vir ewig my altyd
Tallenna

Vir ewig my altyd

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Lien Morkel trap ’n slegte stel af met ’n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haïti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by ’n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is ’n skok – hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg. Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar hy mede-direkteur word van ’n fondsbestuurmaatskappy. Die laaste mens wat hy verwag om in die Kaap raak te loop, is Lien, sy nuwe swaer se suster. Sy is een van daardie ‘moderne’ vroue wat alles self wil doen en geen hulp van ’n man wil hê nie. Maar nou is al twee in die Kaap en beide van hulle kom agter soms het jy tog hulp nodig, al is dit uit die laaste oord waar jy dit vandaan wil hê.
Kirjailija
Elsa Winckler
ISBN
9780799388381
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2018
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone