Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Trillerit

Vierkant van die wraak

Kirjailija:
afrikaans
14,70 €

<p>Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die waardevolle juweliersware word nie gesteel nie, maar net daar opgelos in ’n bak met suur, koningswater, soos dit genoem word. Die inbrekers laat ’n raaiselagtige handtekening agter: ’n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as “die vierkant van die tempelridders”. Dit word gou vir kommissaris Pieter van In duidelik dat Degroof weet wie op hom wraak wil neem. Vreemd genoeg doen Degroof alles in sy vermoë om die polisie-ondersoek te dwarsboom. Tot sy enigste kleinseun ontvoer word en die ontvoerders ’n besonder bisarre eis stel in ruil vir sy vrylating… Stukkie vir stukkie ontrafel Van In, bygestaan deur sersant Versavel en die uiters aantreklike verteenwoordiger van Justisie, Hannelore Martens, die duistere verlede van Ludovic Degroof.</p>

Kirjailija
Pieter Aspe
Kääntäjä
Daniel Hugo
ISBN
9780799357875
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2012
Kustantaja
LAPA Publishers

Vierkant van die wraak - Pieter Aspe - E-kirja (9780799357875) | Adlibris kirjakauppa