Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Vetplantfeetjies

12,10 €

<p>Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld. Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak.</p>

Kuvittaja
Fiona Moodie
ISBN
9781415211120
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
19.9.2022

Vetplantfeetjies - Antjie Krog, Ingrid de Kok - E-kirja (9781415211120) | Adlibris kirjakauppa