Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Verlief

Kirjailija:
afrikaans
9,30 €

Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand ’n liedjie op jou kitaar geskryf het ... So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie ... So verlief dat jy iets baie dom aangevang het ... Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop! 11 liefdesverhale deur onder andere Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Solet Scheeres, Christien Neser en Nelia Engelbrecht.

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799370898
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2014
Kustantaja
LAPA Publishers

Verlief - Jaco Jacobs - E-kirja (9780799370898) | Adlibris kirjakauppa