Siirry suoraan sisältöön
Verbrande paradys
Verbrande paradys
Tallenna

Verbrande paradys

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>’n Stuk rots, tien kilometer in deursnee, tref die aarde teen veertigduisend kilometer per uur. ’n Paar jaar lank hang die wolk van klip en puin nog in die atmosfeer. Die grootste brand tot nog toe … Maar dit was nie die laaste brand in die Vredefortkoepel nie. Tweemiljard jaar later staan Sybrand Venter verslae na die gevolge van hulle nalatigheid en kyk. Hulle wou net rook, hulle het gedink die vuur in die kort gras is dood … Toe hy klein was, het Sybrand geglo die krater is soos ’n nes wat die Koepelaars teen die wrede wêreld daarbuite beskerm. Hy het nie geweet net een klip kon alles uitmekaar ruk nie. ’n Klip soos sy pa se dood. Wat sonder waarskuwing soos ’n meteoriet in die lewens van die Venters, die Spogters en die Nels ingeplof het. En Sybrand wéét, hierna sal niks op Eden ooit weer dieselfde wees nie …</p>
Kirjailija
Hans du Plessis
ISBN
9780799354669
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2013
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone