Siirry suoraan sisältöön
Van saai tot fraai
Van saai tot fraai
Tallenna

Van saai tot fraai

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Van Saai tot Fraai is ’n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om ’n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-maché, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om ’n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir items in elke vertrek van die huis, selfs die tuin! Kies uit dekoratiewe ligte, nuttige draadmandjies, muurbehangsels en rame, snuisteryhouertjies, retrostyle blikke, lampskerms, ’n verskeidenheid tafels en stoeltjies en vele meer.
Kirjailija
Almie Louis
ISBN
9781432303945
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
26.6.2014
Formaatti
  • PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone