Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Val vir sy hart & Valentyn

2,50 €

Val vir sy hart – Antoinette Venter Bienkie het die twyfelagtige voorreg om voor Riaan Smit se voete te val. Hy is baie aantreklik maar hy laat vermetel soos die eufemisme van die eeu voel. Die man is ongeskik arrogant en verwaand maar sodra sy hom leer ken sien sy stukkies goud in die man raak. Valentyn – Penelope Erasmus Lydia voel flou en kan amper nie ’n woord uitkry nie. Haar hoërskoolliefde was altyd fris gebou maar sy lyf is nou voller dié van ’n man.

ISBN
9780799392159
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.1.2019
Kustantaja
LAPA Publishers