Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Vakansieromanse & Meng dit goed

2,50 €

Vakansieromanse – Mari Grobler. ’n Spookvrou, ’n eksentrieke antieke handelaar, ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op Boesmansriviermond te vind nie. Sy het ook nie verwag om verlief te raak op Johann, die man wat haar van gewisse verdrinking gered het nie! BONUSKORTVERHAAL! Meng dit goed – Salma Swanepoel. Marié, ’n weduwee, kan maar net nie koek bak nie. Alleen in haar meenthuisie haal sy die een flater ná die ander uit die oond. Totdat die meisiekind van langsaan se wewenaar-oupa begin raad gee.

ISBN
9780799396324
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2019
Kustantaja
LAPA Publishers