Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Vakansiepret

8,00 €

’n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai – ’n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is gretig om by die nuwe glyplank af te gly. Ongelukkig vir die maats is die res van Duinebaai ook opgewonde oor die glyplank en is dit stampvol by die swembad. Jana, haar ma en Alisha besluit om eerder roomys te gaan eet en daarna in die see te swem. Asof in ’n droom, swem en speel dolfyne saam met hulle. Dit is beslis die beste dag óóit!

ISBN
9780799394047
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2019
Kustantaja
LAPA Publishers

Vakansiepret - Theresa van Baalen - E-kirja (9780799394047) | Adlibris kirjakauppa