Siirry suoraan sisältöön
Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022
Tallenna

Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir ’n woord te kies. By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreëlmatig gevorm word. Dié woordeboek is ’n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.
Kirjailija
Pharos Pharos
ISBN
9781868902545
Kieli
afrikaans
Paino
500 grammaa
Julkaisupäivä
28.2.2022