Siirry suoraan sisältöön
Twee dae in Mei
Twee dae in Mei
Tallenna

Twee dae in Mei

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Enige dag in Mei is ? min of meer goeie dag vir die optimistiese mense met wie jy in hierdie boek twee dae saamloop. Jy kry hulle by Alkoholiste Anoniem in Belville, want dis wat hulle is: mense tot in hul kern aangetas deur alkahol. Is respektabel en verdraagsaam beter as dronk en los soos voorheen? Vir Elna is dit. Net soos ? klein maar tevrede lewe nou vir Robert skei van die onnoembare daad in sy verlede. Robert wil vanuit sy allenigheid na Elna reik, maar dis nie te sê hy kom by haar uit nie. Jim, weer, is ? allemansvriend, gesellig by Elna se dogter ingekruip. Maar hy drink steeds en sal moet fyntrap. Mens dans te lossies as jy lig getrek is. Aangewese op mekaar beweeg dié handjievol deur twee dae en nagte van hul lewe, soos enkelliggies in die groot ligtelaaie van die stad. Werk, speel, kwel, hoop ... In die pynlikste aansprake op geluk lewe elkeen aan die rand van ? swart kolk in hul bestaan. Vlymskerp waarnemer, ragfyn tekenaar - Jaco Fouché is ? vakman wat jou hart ongesiens kan breek, Twee dae in Mei is die derde roman van dié bekroonde Bloemfonteinse skrywer.
Kirjailija
Jaco Fouche
ISBN
9781415204443
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
26.8.2011
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone