Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Thomas@

10,60 €

Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om ’n nuwe halfboetie of -sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek ’n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur ...

ISBN
9780799355918
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.11.2011
Kustantaja
LAPA Publishers