Siirry suoraan sisältöön
Terug Son Toe
Tallenna

Terug Son Toe

Sal wit Joric, wat as bruinman grootgeword het, en geleer is om wittes - en veral die Boer - te haat, ooit by 'n eie identiteit kan uitkom? En het wittes in ons land, op die politieke mallemeul van ons tyd, van grusame plaasmoorde, korrupsie en uitsluiting uit alle besluitneming enige hoop om te kan terug son toe?
ISBN
9781508727019
Kieli
afrikaans
Paino
240 grammaa
Julkaisupäivä
1.3.2015
Sivumäärä
174