Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Tani Se Sprokie

5,20 €

<p>Kunsliefhebbers weet nie wie die kunstenaar Katania is nie want Tani verkies om anoniem te bly. Tot die aand dat ’n invloedryke kunskoper wat ’n groot projek aan die kunstenaar wil opdra haar persoonlik wil ontmoet. Nie ’n gryskop oom soos Tani gedink het nie, maar ’n beeld van ’n man met ysblou oë. Hoe Tani ook al skerm, dit lyk nie asof sy lank anoniem gaan bly nie. En dit help nie juis dat sy die talent het om ander se motors te beskadig en sommer in die algemeen ’n bietjie vergeetagtig is wat praktiese sake betref nie. Maar wat eintlik tel, is dat mens moet toelaat dat iemand anders jou hart aanraak.</p>

ISBN
9780799355697
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2012
Kustantaja
LAPA Publishers