Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Tande

Kirjailija:
afrikaans
6,60 €

Die wolke trek vir ’n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos ’n hond of ’n wolf. Die dier se oë glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Rikus voel hoe die pizza in sy keel opstoot… Stadig, doodstadig, kom die dier voor Rikus se verbaasde oë orent op sy twee agterpote.

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799361049
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
18.1.2013
Kustantaja
LAPA Publishers