Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat
  3. Tietokirjat

Superboetie

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

<p>Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van ’n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is ’n superheld. Die nag toe hy gebore is, het ’n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit — al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op ’n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir ’n kompetisie in te skryf … en hulle kom van aangesig tot aangesig met ’n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red — voor dit te laat is?</p>

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799363036
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2014
Kustantaja
LAPA Publishers