Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

SSS-reeks

13,30 €

<p>Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk ’n TV-ster te word. En tussendeur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets… en natuurlik ’n bietjie romanse! Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus.</p>

ISBN
9780799391688
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2018
Kustantaja
LAPA Publishers