Siirry suoraan sisältöön
Springbok-rugbyvasvra
Springbok-rugbyvasvra
Tallenna

Springbok-rugbyvasvra

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok? <br> Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? <br> Watter Springbok-slot het ’n glasoog gehad?<br> Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in ’n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor dié sportsoort waaroor almal gaande is.Dié deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in – die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik – ’n móét-lees vir almal wat rugbymal is.</p>
Alaotsikko
1001 vrae en antwoorde
ISBN
9781770229938
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2015
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone