Siirry suoraan sisältöön
Spioen vir liefde
Spioen vir liefde
Tallenna

Spioen vir liefde

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind. Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hê nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly. Wat is Jos se geheim? En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie? Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie ’n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.</p>
Kirjailija
Elsa Hamersma
ISBN
9780799375213
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone