Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Speurder Annika los ’n raaisel op

6,60 €

Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op ’n klasuitstappe na die museum ontdek Annika ’n geheimsinnige veer. Is dit dalk ’n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voël wat ’n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het? Annika besluit om ondersoek in te stel ...

Kirjailija
Elmarie Botes
ISBN
9780799371062
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
6.1.2015
Kustantaja
LAPA Publishers

Speurder Annika los ’n raaisel op - Elmarie Botes - E-kirja (9780799371062) | Adlibris kirjakauppa