Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Tietokirjallisuus
  3. Uskonto ja henkisyys

Soeter as heuning

14,70 €

<p>Dawid skryf in Psalm 119:103, “Hoe aangenaam is U Woord, soeter as heuning in die mond.” Soos wat ’n vars byekorf nog uitgepers moet word om egte, onverwerkte heuning voort te bring, so help Soeter as heuning jou om Bybelse waarhede te ontdek en selfs te herontdek, soos jy diep oor elkeen nadink en dit in jou lewe toepas. Deur God se Woord sorgvuldig in te neem, ontdek Dawid die diepte van God se liefde en vergifnis. Hy ervaar innerlike genesing en lewensvreugde wat net God in sy lewe kon bring. Soeter as heuning kan jou help om ook so ’n ervaring soos Dawid te hê.</p>

Kirjailija
Jan Vermeulen
ISBN
9781776359592
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
31.10.2023
Kustantaja
LAPA Publishers