Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Dekkarit

Snydokter

14,70 €

<p>Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy net verdwyn … nadat ’n bekende aktrise met regstappe begin dreig het na ’n mislukte operasie. George, ’n privaat speurder, en Monique wat by ’n reklameagentskap werk, is warm op sy spoor. Hulle kry naamlose elektroniese boodskappe wat na ’n blog verwys waarin kosmetiese operasies beskryf word. Maar hoe betroubaar is hierdie “leidrade”? Lei dit hulle nie juis op ’n dwaalspoor nie?</p>

Kirjailija
Leon van Nierop
ISBN
9780799359626
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2013
Kustantaja
LAPA Publishers