Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Terveys ja elämäntapa
  3. Keittokirjat

Smullekker vegetaries

12,00 €

Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries! Dié boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien. Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte happies en eenvoudige versnaperinge, tot vernuwing en ontgifting met suiwer kos, tot hedoniese feeste vir spesiale geleenthede en heerlike sielskos, asook heerlike gebak en soet happies. Dié resepteboek is die begin van ’n avontuurlike liefdesverhouding met vegetariese kookkuns.

Kirjailija
Sonia Cabano
ISBN
9781432301446
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
4.12.2012