
Sluiers van Liefde
In die dorre hart van die Karoo, worstel 'n jong vrou met haar familie se verwagtinge en 'n intense liefde wat haar in 'n onverwagse rigting trek. Terwyl sy droom van 'n lewe vry van haar vader se beheer, word sy in die diepte van emosies gewerp wat haar onherroeplik verander. 'n Geheime ontmoeting onder die Karooson, waar die w reld stil staan, ontwrig alles wat sy geken het.
- Kirjailija
- Charné Harding
- ISBN
- 9781991455598
- Kieli
- afrikaans
- Paino
- 277 grammaa
- Julkaisupäivä
- 18.11.2024
- Kustantaja
- Malherbe Uitgewers
- Sivumäärä
- 234