Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Nuwe Romanse

5,20 €

Cara het nie gedink haar paaie sou ooit weer die dodelik aantreklike Gerard Warner s’n kruis nie. Maar aan die Weskus waar sy vir Madie versorg, loop sy haar juis vas in ’n liefdesweb waaruit sy nooit wil ontsnap nie.

Kirjailija
Elsa Drotsky
ISBN
9780799354744
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2014
Kustantaja
LAPA Publishers