Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Terveys ja elämäntapa
  3. Eläimet ja luonto

Sasol Voëls van Suider-Afrika

27,20 €

Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik. Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte. Nuwe toevoegings van bydraende skrywers. Omvattende dekking van die streek se voëls.

ISBN
9781775846727
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
22.7.2020