Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Novellit, runous ja näytelmät
  3. Novellit

Sandveldstories

18,50 €

Sandveldstories is ’n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-konsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ’n unieke wereld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.

Kirjailija
Deist Ferdinand
ISBN
9780624087267
Kieli
afrikaans
Paino
500 grammaa
Julkaisupäivä
1.2.2019
Sivumäärä
160