Siirry suoraan sisältöön
Saliger
Saliger
Tallenna

Saliger

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Amalia het nie illusies oor die lewe nie. Sy is ’n aanklaer in ’n dorp waar almal mekaar ken en sy meestal met die afskuwelike kant van mense te doen kry: minderjarige meisies en gewetenlose verkragters, bedrog, dwelmmisbruik, verwaarlosing, honger. En die regstelsel kan hulle nie beskerm nie, nie altyd nie. Misdaad en vergelding, straf en vergifnis, dit is die milieu waarin sy haar elke dag bevind en waarin sy as mens moet oorleef. Daarom is die skielike verandering in Hendrik, ’n lid van Militêre Intelligensie in die vorige politieke bedeling, vir haar enersyds ’n raaisel en andersyds iets wat sy nie wil prysgee nie. Om Amalia se lewe verder te vergal is daar ’n blonde kougomkouende pop, ’n aggressiewe haan genaamd Frank Sinatra, ’n gewilde dominee wie se roeping sy nie kleinkry nie, en ’n klewerige polisiekaptein met ’n duidelik uitgestippelde toekomsverwagting, veral wat Amalia betref. Hierdie oënskynlik eenselwige en soms lagwekkende bestaan word ’n nagmerrie toe Amalia tuiskom en iemand haar daar inwag, iemand wat sy ken …</p>
ISBN
9780799375701
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone